Pretoria
[00:11.02]So stadig loop ons deur die pers Jakarandas
wat val
Die bome word kaal
[00:20.38]Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis
op sy perd
Hy wonder was bloed soveel werd
Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan
Pretoria
Jy was nog altyd daar
Want jy lê in my kluis
Ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria
Wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg
So bitter en sleg
Hoekom gooi jul dit weg?
[01:19.48]Genadig staan ons by oom Paul op die plein
en voel klein
God het ons bewaar
[01:28.70]Maar stadig loop trane so stil deur my
Moeder, sy vra
En wonder was ons dan niks werd
Soveel jare dra sy aan die naam van 'n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan
Pretoria
Jy was nog altyd daar
Want jy lê in my kluis
Ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria
Wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg
So bitter en sleg
Hoekom gooi jul dit weg?
En ek weet dat die land moet bestaan
Almal saam
Maar dit maak soveel mense seer
As al daai ou name vergaan
Pretoria
Pretoria
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria
Jy was nog altyd daar
Want jy lê in my kluis
Ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria
Wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg
So bitter en sleg
Hoekom gooi jul dit weg?
Is die naam dan so erg
So bitter en sleg
Hoekom gooi jul dit weg?