Met My Hele Hart

Jou hart is vir my op die regte plek
Jy is wat my kop ophou jy is nogsteeds die nek
Al sou ek duisend of meer voor my staan
Sal die vrees my nie verswelg ek weet waar heen ons gaan
Beste vriend, en ware liefde daar is niemand wat so sterk kan staan

Met my hele hart trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou
Ek beloof an jou my ewe trou
Met my hele hart
Met my hele hart

Vir ander mense was ons liefde laat
Maar met jou stop ek my hart ek luister as jy praat
Dit voel of ons mekaar so lank reeds ken
Maar as ek vir jou kyk word my hart so sag jy wen
Beste vriend en ware liefde in die donker soek ek vir jou stem

Met my hele hart trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou
Ek beloof aan jou my ewe trou
Met my hele hart
Met my hele hart

Jou hart is vir my op die regte plek
Jy is wat my kop ophou, jy is nogsteeds die nek

Met my hele hart, trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou
Ek beloof aan jou my ewe trou, met my hele hart

Met my hele hart trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou
Ek beloof aan jou my ewe trou
Met my hele hart
Met my hele hart
Met my hele hart

Músicas mais populares de Lianie May

Outros artistas de Country pop