Ek Will My Hart Verloor
Voor
Voor die ergste koud
Na die oggenddou
Het my hart besluit hy droom net van jou
En
En ek ken jou nie
Maar jy woed in my
En vandag’s die dag wat ek jou gaan kry
Ek sal my asem ophou
Ek wil ek wil ek wil ek wil ek wil
My hart verloor
Moet ek dit skree dit skree dit skree dit skree dit skree
Dat jy my hoor?
Ek wil ek wil ek wil ek wil ek wil
My hart verloor
Ek smeek elke oomblik die oomblik wat jy voor my staan
Ek wil my hart verloor
Ek
Ek kan niks verloor
Ek kan jou net wen
Die verhaal van my en jou
Sal begin
By ‘n hallo of bye
Dalk ‘n laatnag draai
Ek het soveel plek vir jou
Ek sal my asem ophou
Ek wil ek wil ek wil ek wil ek wil
My hart verloor
Moet ek dit skree dit skree dit skree dit skree dit skree
Dat jy my hoor?
Ek wil ek wil ek wil ek wil ek wil
My hart verloor
Ek smeek elke oomblik die oomblik wat jy voor my staan
Ek wil my hart verloor
Al is die prys te duur
Al het ek niks meer oor
Ek wil jou stem hier by my hoor