Wen of Verloor
Hier’s 'n hand
Wat jou op sal tel
Hier’s 'n hart
Wat vir jou smelt
Hier’s ‘n mond wat saam met jou sal juig
En 'n knie wat saam met jou sal buig
Hier’s 'n oog
Wat jou beste sien
Hier’s 'n lig
Dis wat jy verdien
Hier’s 'n droom waar almal saam kan wees
'n Oomblik in die regte gees
Wen of veloor ons sal voor in die koor staan
Wen of verloor ons sing almal soos een man
Elke traan vertel 'n storie
Op die letsels bou ons glorie wat sterk staan
Wen of verloor ons sal bo op die berg staan
Wen of verloor ons staan almal soos een man
Al die vure wat ons uitblus gee vir my gemoedsrus ons bly staan
Soos een man
Hier’s 'n wil
Waar jou weg sal wys
En 'n lig
Waar ons paaie kruis
Hier’s ‘n skouer waarop jy kan leen
'n Rugraad wat jou ondersteun
Wen of veloor ons sal voor in die koor staan
Wen of verloor ons sing almal soos een man
Elke traan vertel 'n storie
Op die letsels bou ons glorie wat sterk staan
Wen of verloor ons sal bo op die berg staan
Wen of verloor ons staan almal soos een man
Al die vure wat ons uitblus gee vir my gemoedsrus ons bly staan
Soos een man
Tussen ons are
Deur al die jare
Sal ons vir altyd saamstaan
Vloei deur ons are
Deur al die jare
Sal ons vir altyd saamstaan
Wen of veloor ons sal voor in die koor staan
Wen of verloor ons sing almal soos een man
Elke traan vertel 'n storie
Op die letsels bou ons glorie wat sterk staan
Wen of veloor ons sal voor in die koor staan
Wen of verloor ons sing almal soos een man (Een man)
Elke traan vertel 'n storie
Op die letsels bou ons glorie wat sterk staan
Wen of verloor ons sal bo op die berg staan
Wen of verloor ons staan almal soos een man (Een man)
Al die vure wat ons uitblus gee vir my gemoedsrus ons bly staan (Bly staan)
Soos een man
Soos een man