Sê Net Ja!

Sy sit daar in 'n hoekie dalk is sy die een
Sy knip vir my haar ogie wys vir my haar been
'n Man is nie 'n klip nie weet mos wat ek meen
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam?
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Ek stap 'n bietjie nader kyk haar in die oë
Die donker maak my brawer niks om te verloor
O my liewe aarde jy't my hart bekoor
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam?
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Ek vat toe nou my kanse gee vir haar 'n roos
Sy draai my soos 'n danser haar passies laat my bloos
Sy sê haar naam is Adrie haar man se naam is Koos
O Pappa ek wil huis toe gaan

Sê net ja kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam?
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja (Kom dans met my)
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam?
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja kom dans met my
Wat is jou sussie se naam?
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja
Sê net ja
Sê net ja kom dans met my
O bokka ek wil huis toe gaan

Curiosidades sobre a música Sê Net Ja! de Kurt Darren

Quando a música “Sê Net Ja!” foi lançada por Kurt Darren?
A música Sê Net Ja! foi lançada em 2013, no álbum “Se Net Ja!”.

Músicas mais populares de Kurt Darren

Outros artistas de