Nommer Een
En ek sê yeah yeah yeah
En ek sê yeah yeah yeah
Gee hom gas want jy kan
Neem die pas want jy kan
Maak ‘n las want jy kan
Jy’s nommer een
Vat die bal want jy kan
Laat hy rol want jy kan
In die kol want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een
Mik na bo want jy kan
Hou aan glo want jy kan
Doen dit so want jy kan
Jy’s nommer een
Laat jy gaan want jy kan
Vat die kans want jy kan
Laat hom dans want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een
Kom ons gaan nou boontoe
Kom ek vat jou soontoe
Elke liewe wedstryd
Speel jy net jou hart uit
Saam gaan hom ons vasvat
Saam gaan ons die pad vat
Kom ons gaan nou soontoe
Kom ek vat jou boontoe
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Jy sal wen want jy kan
Jy’s nommer een
En ek sê yeah yeah yeah
Mik nou hoër want jy kan
Jy’s nommer een