Naweek Sokkie Medley

Jy's my hart se punt
Jy's my kaalvoet kind
Jy's die mooiste blom wat uit die Vrystaat kom

Jy's my tok-tokkie
Jy's my bok-bokkie
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my

Want jy's my rooirok bokkie
Ah ah ah
Ons gaan die heelaand sokkie
Ah ah ah
Sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand

Want jy's my rooirok bokkie
Ah ah ah
Ons gaan die heelaand sokkie
Ah ah ah
Jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê
My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Meisie wat my hart wil hê)
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Meisie wat my hart wil hê)

Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's 'n meisie wat my hart wil hê)
My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Sê my is jy bang?
Na na na na na
Dat ek jou gaan vang
Na na na na na
Wil jy kom wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?

So sê my is jy bang?
Na na na na na
Dat ek jou gaan vang?
Na na na na na
Wil jy kom wil jy gaan wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang?

En ek sien jou voor my staan
In 'n droom kom jy weer terug na my toe
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan

Sê my is jy bang?
Na na na na na
Dat ek jou gaan vang?
Na na na na na
Wil jy kom wil jy gaan wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang?
Wil jy kom wil jy gaan wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang?

Sê net ja ah ah kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam
Sê net ja ah ah kom dans met my
O Bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja ah ah dans met my
Sê net ja ah ah kom dans met my
Want Bokka ek wil huis toe gaan

Sê net ja ah ah kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam?
Sê net ja ah ah kom dans met my
O Bokka ek wil huis toe gaan
O Bokka ek wil huis toe gaan
O Bokka ek wil huis toe gaan

Want ek ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Wys my wys my die pad ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Ek ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Wys my wys my die pad ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyhandig

En wil jy vat vat vat aan my hand?
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand?
Ons trek dit reg deur die dag en aand

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir ‘n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal mal tot die dak in val

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir ‘n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal mal tot die dak in val
Naweek lyfie
Wys my jou naweek lyfie

Músicas mais populares de Kurt Darren

Outros artistas de