Ek En Jy

Ek wonder weet jy dat ek bittergraag by jou wil wees?
Want sonder jou sal ek ‘n storie hê wat moeilik lees
Ek wonder waar’s jy nou?
Dis leeg hier sonder jou

Ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

O ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

En ek sien nou weer die liefde in jou oë
Laat my in wonderwerke glo

Kan jy onthou die eerste oomblik toe ons twee ontmoet?
Ek het dadelik geweet ek hoef nie meer te soek
Ek was ‘n vreemdeling
Het my hart vir jou gebring

Ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

O ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

En ek sien nou weer die liefde in jou oë
Laat my in wonderwerke glo

O ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

O ek en jy
Niks sal ons twee kan onder kry
Niks sal ons twee kan keer
Hulle kan maar probeer

En ek sien nou weer die liefde in jou oë
Laat my in wonderwerke glo
Laat my in wonderwerke glo
Laat my in wonderwerke glo

Curiosidades sobre a música Ek En Jy de Kurt Darren

Quando a música “Ek En Jy” foi lançada por Kurt Darren?
A música Ek En Jy foi lançada em 2013, no álbum “Seerower”.

Músicas mais populares de Kurt Darren

Outros artistas de