Ek Doen Dit Weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Vir jou
Vir jou
Ooh vir jou
Vir jou
Wil jy bly in die droë Karoo?
Want ek wil
Want jy’s daar gebore
Ek loop ‘n duisend berge oor
Want ek wil
Ek volg net jou spore
Maak nie saak nie hoeveel keer (Hoeveel keer)
Ek sê vir jou ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Vir jou
Vir jou
Ooh vir jou
Vir jou
Ek swem deur die see vir jou
Want ek wil
Al is ek bang vir haaie
Ontmoet jou in Monaco
Want ek wil
Al kos dit my baie
Maak nie saak nie hoeveel keer (Hoeveel keer)
Ek sê vir jou ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Vir jou
Vir jou
Ooh vir jou
Vir jou
Ek het my naam met ‘n plank geslaan
Dis ok
Want jy lag vir my grappe
Probeer om ‘n leeu te vang
Mal verby
Maar nou dink jy ek’s dapper
Maak nie saak nie hoeveel keer (Hoeveel keer)
Ek sê vir jou ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Vir jou
Vir jou
Ooh vir jou
Vir jou
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Ek doen dit weer, ek doen dit weer
Vir jou
Vir jou
Ooh vir jou
Vir jou
Ooh vir jou