Daar Is Nie Meer 'n Berg om te Klim Nie Baby
Daar is nie meer ‘n berg om te klim nie baby
Daar is nie meer ‘n see om te swem nie baby
En al die ander dinge het ons harte gewen
En dis hoe ons mekaar leer ken

Hy woon te ver te ver is verlange
Hy is ‘n ster hy is ‘n sanger
Ek hoor haar pa hy sê daardie seun is ‘n droomer
Sy het ‘n droom dieselfde as syne
Sy sien ‘n boom sy trek nou die lyne
En elke lyn is ‘n nuwe begin en sy gee dit ‘n naam
Sy gee dit ‘n naam
Daar is nie meer ‘n berg om te klim nie baby
Daar is nie meer ‘n see om te swem nie baby
En al die ander dinge het ons harte gewen
En dis hoe ons mekaar leer ken
Daar is nie meer ‘n berg om te klim nie baby
Daar is nie meer ‘n see om te swem nie baby
En al die ander dinge het ons harte gewen
En dis hoe ons mekaar leer ken
Sy ken die pad sy loop in die aande
Sy’s soos ‘n kat sy loop deur die lande
Ek hoor my ma sy sê daardie girl is ‘n engel
Ek het gehoor en ek het geluister
Gee my jou oor ek wil vir jou fluister
Dis nou of nooit die wêreld is ons sy’n
En ek weet jy’s die een
Ja ek weet jy’s die een
Daar is nie meer ‘n berg
Daar is nie meer ‘n see (Dis my droom en ek wil sing)
En al die ander dinge
En as ons ooit teen ‘n berg sou klou
Sal ek daai berg beweeg vir jou
Vir jou
Daar is nie meer ‘n berg
Daar is nie meer ‘n see
En al die ander dinge
Daar is nie meer ‘n berg om te klim nie baby
Daar is nie meer ‘n see om te swem nie baby
En al die ander dinge het ons harte gewen
En dis hoe ons mekaar leer ken (Daar is nie meer 'n berg)