As Jy My Wil hê
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê
Daar's 'n plek in my garage waar jou kar kan staan
Oe na na nei
Daar's 'n spuiker teen my muur vir jou fotoraam
Oe na na na na nei
Daar's 'n plekkie op my bank daar is plek vir twee
Oe na na nei
Daar's 'n stoof in die kombuis wat ek jou wil gee
Oe na na nei
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê
Daar's 'n hondjie op die stoep hy lê en wag vir jou
Oe na na nei
Elvis soek 'n baas en ek soek 'n vrou
Oe na na na na nei
Daar's 'n t-shirt in my kas wat jou sal pas
Oe na na nei
My plek is om die draai so gaan pak jou tas
Oe na na nei
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê
As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel en sê
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil hê
Wat sal jou pappa dan sê?
As jy my wil druk druk my tot ek lê
As jy my wil hê