SWARTSKAAP

'n Gebroke hart verinneweer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Altyd iets om te blameer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Die waarheid maak ‘n bietjie seer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Dis dieselfde elke keer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Ja jy's reg
Ons almal is skape
En ek is ‘n swart een, ek is ‘n swart een
Knapse kêrels dans om my pype
Klou aan my hakskeen
(Klou aan my hakskeen)
Die trop wil my trap
Ek is ‘n grap
Ek is weer alleen
Ek is weer alleen
Hier kom die boer
Hy wil koekeloor
Hy slag nog ‘n wit een
(Slag nog ‘n wit een)

Jy skep wat jy begeer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Jou feelings wil jou regeer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

As jy honger is druk jy deur
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

As jy gee het gee altyd meer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer
Ek het dit lankal terug geleer

Magies vol
Ogies toe
Hou jou mond
Kyk vir die grond
As pappa praat dan moet ek luister
Na al sy kennis, wat verbyster
It came to me in a dream
While I was sleeping, while I was sleeping
On the job
Ginnegaap
No peeping
No peeping

My brein is duidelik
Duidelik beperk
Kan jy verduidelik?
Verduidelik hoe dit werk?

‘n Bietjie mansplaining is altyd entertaining

My brein is duidelik
Duidelik beperk
Kan jy verduidelik?
Verduidelik hoe dit werk?

Ons dal geleidelik
Geleidelik gevlerk
Dis onvermydeli
Sal jy ooit opmerk?

Músicas mais populares de Karen Zoid

Outros artistas de Pop rock