Groen Trui [Live]

GEORGE HARRY KYMDELL

En die son brand purper my gedagtes
As die son of die reën vir my kom haal
Jy sê iewers was daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal

Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Wie's die girl daar onder jou oë
Wat in Krismas kon glo
Happy hours by die kroeë
Vra my laitie het jy 'n light?
Vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight
Tonight

Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Jy maak my siek ja en maak my blind
Ek is jammer ek het jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?
Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir hulle seine

Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Bly
Vanaand
By

Bly vanaand by my (Ek weet jy het seer gekry)
Bly vanaand by my (Sit jou lyfie in my groen trui)
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my

Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vannaand by my
Bly vannaand by my
Bly vannaand by my

Curiosidades sobre a música Groen Trui [Live] de Karen Zoid

De quem é a composição da música “Groen Trui [Live]” de Karen Zoid?
A música “Groen Trui [Live]” de Karen Zoid foi composta por GEORGE HARRY KYMDELL.

Músicas mais populares de Karen Zoid

Outros artistas de Pop rock