Alles Van Jou

Is daar iets wat jy wou hê?
Is daar iets wat jy wou sê?
Ek dag ek hoor jou stem
As ek lag wanneer jy kwaad is
As ek lag wanneer jy laat is
Is dit net omdat dit snaaks is

Baby, ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreugde ongekend
Jy's my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek's mal oor alles van jou
Alles van jou

Jou behoefte om te red
Die vertroue wat jy het
Telefoon etiket
Ek kan jou hart bedaar
Met n simpel boks guitar
Jy's al wat ek wil hê

Baby, ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreugde ongekend
Jy's my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek's mal oor alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou

Ek het jou lief
Jy moet onthou
Ek is verlief
Op als van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou

Jy is something else
Jy is something else

Ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreugde ongekend
Jy's my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek's mal oor alles van jou

Músicas mais populares de Karen Zoid

Outros artistas de Pop rock