Koning
As jy maar net geweet het
Hoe jy my hart gesteel het
Hoe jou hart my hart geraak het
Soos nooit tevore
As jy maar net geweet het
Die impak wat jy maak
Hoe belangrik jy is
Sou jy nog meer wou doen
Jou glimlag is so mooi vir my
Jy is net so mooi vir my
Al breek jy elke hart onder die son
Al is jou foute moeilik om te voorkom
Maak nie saak wat jy doen nie
Jy bly ‘n koning in my oë
As jy maar net geweet het dat ek enigiets sal doen
Dat ek daar wil wees vir jou soos ‘n prinses vir haar prins
As jy maar net kon weet wat ek gesien het
Wat ons kan wees sou jy ook hierdie voel
Jou stem is so mooi vir my
Jy is net so mooi vir my
Al breek jy elke hart onder die son
Al is jou foute moeilik om te voorkom
Maak nie saak wat jy doen nie
Jy bly ‘n koning in my oë
Al gee jy jou hart teveel weg
Al is ek nie die een wat dit sal erf
Maak nie saak wat jy doen nie
Jy bly ‘n koning in my oë
Al gee jy jou hart teveel weg ooh
Al breek jy elke hart onder die son
Al is jou foute moeilik om te voorkom
Maak nie saak wat jy doen nie
Jy bly ‘n koning in my oë