Ek Glo Nog In Jou
Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe
Sal ek onthou, toe nou
Ek's 'n klein kombers
Maar as jy stil lê
Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe
Sal ek onthou, toe nou
Jy's 'n klein kombers
En ek stil lê
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Ek hoop
Nog op jou
Waar jy verdwaal van jou verlede
Kom ek jou intou
My gevlegte vers
Voel bitter en blou
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Dis 'n klein kombers
Dis 'n klein kombers
Ek's 'n klien kombers
Maar as jy stil lê