Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Wat
'n Vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed
En wil deel in al ons leed

Curiosidades sobre a música Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus de Jan de Wet

Quando a música “Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus” foi lançada por Jan de Wet?
A música Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus foi lançada em 1991, no álbum “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Músicas mais populares de Jan de Wet

Outros artistas de