U Is Waardig
Waardig, U is Waardig
U is Heer, U regeer, U is Waardig
Waardig, U is Waardig
U regeer, U is Heer, ons loof U naam
Heilig, U is Heilig
U regeer, U is Heer, U is Heilig
Heilig, U is Heilig
Heilige Heer en ons buig voor U neer
Jesus, U is Jesus
U regeer, U is Heer, Koning Jesus
Jesus, U is Jesus
Lam van God, Vrede Prins, Koning Heer
Waardig, U is Waardig
U regeer, U is Heer, U is Waardig
Waardig, U is Waardig
Grote God U regeer, ons loof U Naam
Aanbid die Heer ons God
Aanbid Sy Heilige Naam
En buig neer voor Sy hemel troon
Loof Hom waar Hy woon want Hy is Waardig
Verbly jul in die Heer
Verbly en loof die Heer
En buig neer voor Sy Majesteit
Voor Sy heerlikheid, want Hy is Heilig
Ons loof en prys U Naam
Here U is Heilig
Ons loof en prys U Naam
Here U is Waardig
Ons loof en prys U Naam
Want U Naam is Jesus
Ons loof en prys U Naam
U is Koning Jesus
Aanbid en loof die Heer
Aanbid Sy Heilige Naam