Strome Van Seën / Geseënde Jesus - Medley

Strome van seën van bowe
Dit het die liefde beloof
Heerlike tyd van verkwikking
Vloei uit ons Heiland en Hoof

Strome van seën
Gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Gee ons die strome, o Heer

Strome van seën van bowe
Daal met verfrissing tans neer
Gee uit U hemelse volheid
Gee ons U oorvloed, o Heer

Strome van seën
Gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Gee ons die strome, o Heer

Geseënde Jesus, o Heer van my hart
U krag tot genesing dit soek ek met smart
Verbreek ieder afgod, verban alle vrees
O was my en witter as sneeu sal ek wees

Witter as sneeu ja witter as sneeu
O was my en witter as sneeu sal ek wees

Nou glo ek ten vol en verheug my in God
Ek rus in Sy liefde o blye genot
My Jesus verlos my van twyfel en vrees
Hy was my en witter as sneeu sal ek wees

Witter as sneeu ja witter as sneeu
O was my en witter as sneeu sal ek wees

Músicas mais populares de Jan de Wet

Outros artistas de