Loop Die Pad, My Kind

Agtien jaar so gou verby, ‘n kort seisoen geleen vir my en maak
Dat ons jou kon dra
Ons dink aan jou, verlang na jou en wonder hoe dit gaan met jou, my kind onthou
Ons bid vir jou

Ek sou jou nog wou vashou en beskerm teen die koue en die wind
Maar ek weet jy moet jou voete vind, ek laat jou gaan
So loop die pad my kind

Al is jy groot jy bly my kind, ek dra jou diep my hart se punt
Ek weet jy sal dit nou nie kan verstaan
Maar eersdaags kom jou eersteling en sien jy hoe die pad begin
Jy sal verstaan as jy jou kind laat gaan

Ek sou jou nog wou vashou en beskerm teen die koue en die wind
Maar ek weet jy moet jou voete vind, ek laat jou gaan
So loop die pad my kind

Loop net reguit bly getrou
Dat God jou op die pad sal hou
Al loop jou paaie waarook heen
Jy loop dit nooit alleen

Want dis Hy wat jou vashou
En beskerm teen die koue en die wind
Ek weet jy sal jou voete vind, ek laat jou gaan
So loop die pad my kind

Curiosidades sobre a música Loop Die Pad, My Kind de Jan de Wet

Quando a música “Loop Die Pad, My Kind” foi lançada por Jan de Wet?
A música Loop Die Pad, My Kind foi lançada em 2007, no álbum “50 Gewildste Treffers”.

Músicas mais populares de Jan de Wet

Outros artistas de