Koning Van My Hart
'n Kind is vir ons gebore
'n Seun is aan ons gegee
En die Heerskapheid is op Sy skouer
En Hy word genoem
Wonderbaar, Raadsman
Die sterke God, Vader vir ewig, vredevors
Sy Naam is Jesus Christus, Koning van my hart
So lief het God die wêreld
Gehad, dat Hy Sy Seun
Sy enigste gegee het
Sodat elkeen wat in Hom glo
Nie verlore sal gaan nie
Nie sal sterwe nie, maar die ewige lewe sal hê
Oo wonderbaar, Raadsman
Die sterke God, Vader vir ewig, vredevors
Sy Naam is Jesus Christus, Koning van my hart
Koning van my hart
Koning van my hart