Jesus, Ons Aanbid U
Jesus ons aanbid U
En ons loof U ons Heer
U wat hier in ons midde staan
Ons verhef en loof U Naam
Ons aanbid U voor U troon
Ons aanbid U voor U troon
Ons aanbid U voor U troon
Koning Jesus U is ons Heer
U is hier in ons midde Heer
En ons buig ons voor U neer
Ons aanbid U voor U troon
Ons aanbid U voor U troon
Ons aanbid U voor U troon
Koning Jesus U is ons Heer
Koning Jesus U is ons Heer