God Is Goed

God is goed
Kom laat ons juig en jubel, Hy is goed
Hy maak ons vry, God is goed
Kom laat ons juig en jubel, Hy is goed
Hy maak ons bly

En as ek aan Sy liefde dink word my hart so bly, ek wil dans van vreugde
In Sy hart is daar plek vir my en Sy liefde het geen einde

God is goed
Kom laat ons sing en jubel, Hy is goed
Hy maak ons vry, God is goed
Kom laat ons juig en jubel, Hy is goed
Hy maak ons bly

O, goed is die Heer
O, goed is die Heer
O, goed is die Heer
Nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my

Hy skenk my verlossing, hoe goed is die Heer
Hy skenk my Sy vreugde, hoe goed is die Heer
Hy skenk my die lewe, hoe goed is die Heer
Nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my

Hy is so goed
Hy is so goed
Hy is so goed, Hy's so goed vir my

Hy maak my vry
Ja, Hy vergewe my
Hy is so goed
Hy's so goed vir my
Nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my

Músicas mais populares de Jan de Wet

Outros artistas de