Ek Weet Verseker
Ek weet verseker
Dat Jesus lief
Hy het my sonde
Uit liefde vergeef
Ek was verlore
Maar deur sy bloed
Is daar nou vrede
Hier in my gemoed
Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer
Selfs as ek struikel
En net beroem
Sal Hy vergewe
Hy bly getroon
Ek weet verseker
Ek is verlos
Dit het vir Jesus
Die liewe gekos
Hy’t my vergewe
Hy spreek my vry
Nou is daar lewe
In oorvloed vir my
Ek sal U lof Heer
Ek wil U prys
U het U liefde
Aan my bewys
Ek was verlore
Nou’s ek U kind
Die ware liefde
Het ek gevind
Hy is my leidsman
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar
Hy is die Heer
Selfs as ek struikel
En het beroem
Sal Hy vergewe
Hy bly getroon