Ek Leef

Met die slaap nog in my oë en die drome in my kop
My lyf is lekker lui en die more son is op
Ek leef, ek leef

Nuwe suurstof in my longe, in my hart ‘n nuwe lied
Elke more nuwe blomme wat sal hierdie dag my bied, ek leef
Ja ek leef

En ek sien en ek weet dit is waar dit is eg
Die dae van lewe skuif aan en dis reg
As jy dit nie gryp nie begryp jy maar sleg

Ek leef, leef, leef, in die lig van ‘n nuwe dag met ‘n nuwe gesig
Ek leef, leef, lewe is hier as jy leef

Soveel mense, soveel sinne, elke een weet wat hy wil
Maar jy voel dit tog hier binne wat God sê maak ‘n verskil
Ek leef, ja ek leef

Soveel nuwe, situasies nuwe stories in die boek
Die senarie jou verander maar wie lewe hou op soek
Ek leef, mmm ek leef

En ek weet daar is meer as net asem en tyd
Ek gryp na die dag van verveling is uit
Die lewe is kosbaar die tyd loop nou uit

Ek leef, leef, leef in die lig van ‘n nuwe dag met ‘n nuwe gesig
Ek leef, leef, lewe is hier as jy leef

Ja die Here gee die tyd, tyd gaan jy mos nie verkwis
Jy weet daar wag ‘n ewigheid waarin jy uit kan rus
Ek sal vandag die tyd benut ek sal vir Jesus leef
En hierdie dag se ure gryp al loop daar dinge skeef

En die stampe en die stoote en die stryd met wat of wie
Laat my met die lewe stoei en al begryp ek dit ook nie
Ek leef, ja o ek leef

Ek leef, leef, leef in die lig van ‘n nuwe dag met ‘n nuwe gesig
Ek leef, leef, lewe is hier as jy leef
As jy leef
As jy leef
Jy moet leef

Curiosidades sobre a música Ek Leef de Jan de Wet

Quando a música “Ek Leef” foi lançada por Jan de Wet?
A música Ek Leef foi lançada em 2007, no álbum “50 Gewildste Treffers”.

Músicas mais populares de Jan de Wet

Outros artistas de