Is Jy Nie Meer Lief Vir My

Wat is dit wat jy nie sê?
Is dit meer as wat ek onthou?
Ek kan nie jou gedagtes lees
Ek sou so graag wou

Is dit nou te laat vir my
Moet ek alleen hier agter bly?

Is jy nie meer lief vir my?
Dis presies dit wat my nou so onder kry
Soveel aande sit ek hier so alleen
Ek mis jou
Ek kan nie begryp waarom is jy nie meer lief vir my

Wat het tussen ons gebeur
Hoekom is ek nou sonder jou?
Ek wens jy wil my hart leer ken
Sou jy nie graag wou?

Of is dit nou te laat vir my
Moet ek alleen hier agter bly?

Is jy nie meer lief vir my?
Dis presies dit wat my nou so onder kry
Soveel aande sit ek hier so alleen
Ek mis jou
Ek kan nie begryp waarom is jy nie meer lief vir my

Al die eensaam aande is te veel vir my
Soos ’n spelt het jy in 'n muur te verdwyn
Ek mis jou
Nog steeds will ek weet waarom is jy nie meer lief vir my

Dis presies dit wat my nou so onder kry
Soveel aande sit ek hier so alleen
Ek mis jou
Ek kan nie begryp waarom is jy nie meer lief vir my

Al die eensaam aande is te veel vir my
Soos ’n spelt het jy in die muur te verdwyn
Ek mis jou
Ek kan nie begryp waarom is jy nie meer lief vir my

Músicas mais populares de Ivan Roux

Outros artistas de Urban pop music