Waar Is Jy

Waar is jy, waar was jy, ek het gedag jy't my verlaat
Sien jy my, hoor jy my, ek sien jou dalk eendag op straat
Waar is jy, wat maak jy, ek het so lank na jou gevra
Wat voel jy, wat sê jy, ek wonder of ek sal verstaan?

Jy was die een vir stof en reën, het ek gesoek en jou vervreem
Jy's op die maan, ek het jou spoor daarop laat raam
Jy was die een verstof in reën, het ek gesoek en jou vervreem
Jy's op die maan, ek het jou spoor op my laat raam

Waar is jy, waar was jy, ek het gedag ek het jou hoor praat
Wie is jy, wat sê jy, ek wonder of jy nog bestaan?
Waar is jy, waar gaan jy, ek het gesien jy't my verlaat
Sien jy my, hoor jy my, ek loop jou dalk eendag weer raak

Jy was die een verstof in reën, het ek gesoek en jou vervreem
Jy's op die maan, ek het jou spoor daarop laat raam
Jy was die een verstof in reën, het ek gesoek en jou vervreem
Jy's op die maan, ek het jou spoor daarop laat raam

Jy was die een, het ek gesoek en jou vervreem
Jy's op die maan, ek het jou spoor op my laat raam (Spoor op my laat raam)

Waar is jy, waar was jy?

Músicas mais populares de Hugo

Outros artistas de Sertanejo