Christina
Christina was die mooiste meisie hier in ons straat
Al die kêrels het oor haar gepraat
En met haar helder diep blou oë
Het ek haar my sweets en my koeldrank gegee

Nou Christina het toe groot geword
Aan kêrels sal sy nooit ‘n tekort
Universiteit toe om daar slim te word
Ongelukkig het sy daar vet geword
Ongelukkig het sy daar vet geword
Ongelukkig het sy daar vet geword
Klein Christinatjie bly nou in ons straat
En al die kannetjies begin oor haar praat
En nes haar ma het sy daai diep blou oë
Hulle het haar hul sweets en hul koeldrank gegee
Hulle't haar hul sweets en hul koeldrank gegee
(Aai Christina)

Ek’s die pa van klein Christinatjie
En sy draai my om haar vinngertjie