'n Teer gevoel

HERMANNUS J. HERMAN VAN VEEN, RIWKA BRUINING-COHEN

Ek koester steeds 'n teer gevoel
Vir elke gek vir elke dwaas
Wat heeldag leeglê sonder doel
Van elke daad volledig baas

Ek koester steeds 'n teer gevoel
Vir elkeen wat hom luidkeels uit
Die kompromis beskou as bluf
Vir wie die groep sy deure sluit

Ek koester steeds 'n teer gevoel
Vir hulle wat die lewe troef
En as die waarheid drome tart
Klink hulle lag 'n bietjie droef

Ek koester steeds 'n teer gevoel
Vir elke man vir elke vrou
Wat in volkome weerloosheid
'N ander liefhet en vertrou

Ek koester steeds 'n teer gevoel
Vir elke man vir elke vrou
Wat in volkome weerloosheid
'N ander liefhet en vertrou

Curiosidades sobre a música 'n Teer gevoel de Herman van Veen

De quem é a composição da música “'n Teer gevoel” de Herman van Veen?
A música “'n Teer gevoel” de Herman van Veen foi composta por HERMANNUS J. HERMAN VAN VEEN, RIWKA BRUINING-COHEN.

Músicas mais populares de Herman van Veen

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)