24/7/365

Tyd vlieg vinnig by ons verby, elke oomblik is 'n skat vir jou en my
Maak nie saak waar ek is saam met jou nie (Saam met jou nie)
Ons sê te veel eendag as ek groot is maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
Van uitstel gaan daar afstel kom, gryp die dag gou

Oh, 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou
Oh, 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou
Vir jou

4 seisoene week 52, die horlosie se wyser tik net voort
Wens dinge kan 'n bietjie minder jaag soos dit hoort (Soos die hoort)
As 'n tydmasjien moontlik was sou ek net belangstel indien dit vir my
Nog 'n paar minute, kwaliteit saam met jou kan gee

Oh, 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou
Oh, 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou

Ek wens ek was 'n towenaar dan maak ek elke liewe jaar 'n skrikkeljaar
Om 'n hele ekstra dag te kry om by jou te bly

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou

24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou
Oh, 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou

Vir jou, vir jou
Vir jou
Vir jou

Curiosidades sobre a música 24/7/365 de Heinz Winckler

Em quais álbuns a música “24/7/365” foi lançada por Heinz Winckler?
Heinz Winckler lançou a música nos álbums “24/7/365” em 2011 e “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler” em 2013.

Músicas mais populares de Heinz Winckler

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)