Hengel By Die Huis

CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VOSTER, JOHANNES GERHARDUS BRUMMER

My cooler is gepak my stokke op die dak ek het reverse oor iets ek het my skoonma gedra
Ek dink what the
Sewe pakke ys, Panado's en chips het sy nog die vermetelheid om my te vra vir dip
Vir die chips

Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis

Ek hengel by die huis ah ah
'n Koue bier en 'n stukkie vleis
Ek hengel by die huis ah ah
Met 'n opblaas swembad en 'n petshop vis ah-ah ah-ah
Ek hengel by die huis

Met skoonma op die bank is die rugby uit want nou word ek blameer vir haar geskeurde kuit
Maar sy moes kyk gee haar 'n klokkie maar tot my spyt
Begin daai klokkie lui net voor my vissie byt
Voor daai vissie byt

Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis

Ek hengel by die huis ah ah
'n Koue bier en 'n stukkie vleis
Ek hengel by die huis ah ah
Met 'n opblaas swembad en 'n petshop vis ah-ah ah-ah
Ek hengel by die huis

Ek hengel by die huis ah ah
'n Koue bier en 'n stukkie vleis
Ek hengel by die huis ah ah
Met 'n opblaas swembad en 'n petshop vis ah-ah ah-ah
Ek hengel by die huis

Sy kom daar uit gehop met 'n dop en 'n stok sy sê ek wil 'n vissie vang ag man skuif net op
Skuif net op

Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis

Ek hengel by die huis ah ah
'n Koue bier en 'n stukkie vleis
Ek hengel by die huis ah ah
Met 'n opblaas swembad en 'n petshop vis ah-ah ah-ah
Ek hengel by die huis

Ek hengel by die huis ah ah
'n Koue bier en 'n stukkie vleis
Ek hengel by die huis ah ah
Met 'n opblaas swembad en 'n petshop vis ah-ah ah-ah
Ek hengel by die huis

Músicas mais populares de FATMAN

Outros artistas de House music