Butterflies

Ek onthou die begin van November maand, op 'n wingerd in die Kaap
Jy't gestaan teen die bas van 'n koelte boom
Ek was te bang om met jou te praat
Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak
En die maan raak vol en my hart loop oor
Van die butterflies in die Kaap

Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies

Dis al 15 jaar in November maand, lyk nog dieselfde in die Kaap
Teen daai Koelteboom waar ons name staan
Vra jy my weer vir 'n dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die Kaap

Net soos die wind waai
En als verander, jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies

Net soos die wind waai
Laat jy my kop nog draai
Wie sou dit ooit kon raai
Jy gee my nog

Net soos die wind waai en als verander
Jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom lê hier langs my, dat ek meer van jou kan kry
Net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies

Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nogsteeds butterflies

Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer, gee jy my nogsteeds butterflies

Gee jy my nog butterflies
Want jy gee my nogsteeds butterflies

Músicas mais populares de Eden

Outros artistas de Electronica