Potte

Earlando Arrington Neil

Ek was in die gym met die weights betrokke
Sy was by die Lady-locker
Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle
'Cause I want my six-pack to look proper
Brah, I spot her, vader land 'n shocker
Maak my lam, sy staan met posture
Aan die brand, I smaak jou blokke
Brother, man ek sê jou sy was hot, hoor
Goodness, gracious, curvaceous, so flippen reg, it insane is
Ek soek somme weights, da' wa' sy is
Want ek wou 'n front seat gekry het
Ek wou gefaint het, oh, she got it, hoor
Brah, my eyes was locked on her
Then I heard my partner say joeh, daai kind het potte hoor
Sy't potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Joeh, daai kind het potte hoor

Ek het gesit by die bar, wou my dop geniet
My tjommie het gevra of ek hom sal stick
Wou rustig wees, net bly in bubble
Toe swing die deure oop, en aan kom trouble
Mooi gesiggie, lekker vars en gesond
En 'n gat waarteen jy 'n ball kan bons
Geseil oor die vloer, staan oes en groet
Gevra wat sy drink, sy sê Brutal Fruit
Sy't my dadelik vas in haar web gevang
Het aan elke woord uit haar bek gehang
Koop drink na drink, gooi my slickste vibe
Straight up the cape was ek hipnotized
Ek scheme ek's in, die kind is aan Kakoo van Dam met die meester plan
Sy vra my 'n guns, like anything matters
Kan ek 'n foto neem, my man is 'n moerse fan

Sy't potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Joeh, daai kind het potte hoor
Sy't potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Joeh, daai kind het potte hoor
Ek cruise by my plaat inni straat op
My boetie wys my Early B, kyk da'so
Trek somme af en vra hom sê my wa'so?
Oorkant die pad, daai kind is stewig soos 'n pap pot
Ek gaan tot daar trot, haar dan gaan kap met die vraagom
Papa, gaan jy vat, want jy staan met nah pot
Sy sê gaan in, en sy gooi hom met 'n lago
Ek stamp daai pitte soos 'n non-stop man
Ek tap ha' man, panne man, hou van daai wange man
As die kind ou het, sal ek rou as 'n ander man
Papa, sê my gou as, dit nie nou is nie, wanne' dan?
Want 'n man wil go, kan 'n man?

Jy's delicious in features, jou potte staan met daai figures
Wat 'n man sal mal maak, I means this
So, kyk hier, gaa' my jou digits
Ek's op 'n mission agter haar aan, hoor
She gave me her number, neh
Klim terug in die kar, en wys my brah daai kind het potte hoor
Sy't potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Daai kind het potte hoor
Sy't potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Ek like daai potte hoor
Potte hoor
Potte hoor
Potte hoor
Chase, potte, hoor
Ek like daai potte hoor

Músicas mais populares de Early B

Outros artistas de Reggae music