Ek Wil Jou Nooit Weer Sien

Jy staan nou weer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem
Jy wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy wat ander manne vat en dan dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê

Ek wil jou nooit weer sien (Ek wil jou nooit weer sien)
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien (Ek wil jou nooit weer sien nie)

Ek, ek is gelukkig nou en as ek aan jou dink wil ek lag
Om te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou (Van jou ontrou)
Jy het lank genoeg getalm toe loop en gaan jou gaan
Luister mooi wat ek nou vir jou sê

Ek wil jou nooit weer sien (Ek wil jou nooit weer sien)
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien

Los tog jou leuns nou daar's niks te berou alles is nou klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld 'n oop vrye wêreld niemand gaan my ooit weer kul
Ja in die môre, môre gaan dit anders wees
Ja ek gaan lewe, lewe sonder jou

Ek wil jou nooit weer sien (Ek wil jou nooit weer sien)
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor

Ek wil myself bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien nie
Ek wil jou nooit weer sien

Músicas mais populares de Dubble Trubble

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)