Tussen Jou en My
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Outeniquaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan
‘n Stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
So sleep ek voort
Deur Meiringspoort
Sonder jou
En sonder 'n woord
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Ja tussen jou en my
Lê daar 'n berg