Staan 'N Bietjie

Ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier, soek jou bietjie daar
Maar waar is jy, my bok?

Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

O ek soek jou in my burger, ek soek jou in my bun
Jy maak my knieë lam
Ek lief jou in die môre, ek lief jou in die aand
Maar waar was jy gisteraand

Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

Wil graag met jou praat, 'n duisendmaal of wat
Jy draai net om en laat spat
Jy waai hier in en jy waai hier weer hier uit
Maak op jou mind en besluit

Staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

Oe ja, staan net 'n bietjie stil
Ek wil jou vra
Staan net 'n bietjie stil
Hoe gaan dit met jou ma?

O, ek soek jou in my wynglas, ek soek jou in my dop
Jy loop hier rond in my kop
Ek soek jou bietjie hier, ek soek jou bietjie daar
Maar waar is jy, my bok?

Maar waar is jy my bok
Oe, maar waar is jy my bok

Músicas mais populares de D.Ozi

Outros artistas de