Kry My in Die Middel

Hierdie leë beloftes van jou maak my mal
Jy is altyd hier maar ek voel niks
Ek val erg deur jou arms jy kyk benoud vir my
En als gaan so gou verby

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
En hou my vir altyd hier

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
Maar wat van jy kry my wat van jy kry my in die middel

Voel jy die gevoel wat deur jou vingers gly?
Ek was altyd daar en nou’s ek weg
Was dit soveel moeite om net vir my te sê
Jy wou my altyd hê?

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
En hou my vir altyd hier

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
Maar wat van jy kry my wat van jy kry my in die middel

Hoekom moet ek alles gee as jy net niks wil hê nie?
En hoe moet ek dit weet as jy dit nooit vir my sê nie?
Wat beteken saamwees as ons al twee net versmoor?
En wat as ons so hard probeer dat ons alles weer verloor?

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
En hou my vir altyd hier

So doen wat jy wil
En sê wat jy wil
Maar wat van jy kry my wat van jy kry my in die middel
Wat van jy kry my wat van jy kry my in die middel

Doen wat jy wil
En sê wat jy wil
Doen wat jy wil
Wat van jy kry my in die middel

Músicas mais populares de Dewald Wasserfall

Outros artistas de Pop rock