Asem in (Lyf)
Asem in
Asem uit
Asem in
Asem uit
Asem in
En asem uit
Ek bedel vir ‘n oomblik en blaas wasem teen die ruit
Asem uit
Asem op
En dans met jouself as dit alleen raak in jou kop
Geen beloftes vir nou
En vergeet om te onthou vir ‘n oomblik het ek deel geword van jou
En met jou hart uit jou bors geskeer
Vrywilliglik marsjeer ‘n leierlose weermag gIimlaggend in die hel af en alleen
Ek dans met spoke in die reën en verbeel my soos daai aand toe jy my styf my hart sit vas in jou lyf
Asem in
Asem uit
Jy kan solank goebaai se ek sal myself solank verwyt
Asem uit
En asem op
Ek lê voor die genade van al die spoke in jou kop
Geen beloftes gehou en vir ingeval jy onthou
Dra jou hart soos jou verbeelding op jou mou
En met jou hart uit jou bors geskeer
Vrywilliglik marsjeer ‘n leierlose weermag gIimlaggend in die hel af en alleen
Ek dans met spoke in die reën en verbeel my soos daai aand toe jy my styf my hart sit vas in jou lyf
En jy dans asof jy dit geniet
Al die geskree was toe verniet
Jy moet onthou jou asem brand nog in my lyf
As alles stuk vir stuk vergaan
Sal ek en jy nog kan bestaan?
Want ek onthou my hart sit vas in jou lyf
En met jou hart uit jou bors geskeer
Vrywilliglik marsjeer ‘n leierlose weermag gIimlaggend in die hel af en alleen
En ek dans met spoke in die reën en verbeel my soos daai aand toe jy my styf my hart sit vas in jou lyf (Asem in)
My hart sit vas in jou lyf (Asem uit)
My hart sit vas in jou lyf