Hoor Die Blye Eng'lelied

Hoor die blye Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied
Vrede op aard aan God die eer
God daal tot die sondaar neer

Wil met elke Hemeling
Ook aan God die loflied bring
Voeg by Eng'lekoor u stem
God verskein in Betlehem
Hoor die skone Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied

Christus daar omhoog vereer
Christus ewig God en Heer
Is deur Godlik raads besluit
Uit 'n reine skoot gespruit

In die vlees Sy nederiglond
Wees geworde Woord van God
Mens met mense saamgedal
Jesus ons Immanuel
Hoor die skone Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied

Hy die Hemelvors van vrede
Deel geregtigheid ons mee
Lig en lewe in elke land
En geneesing deur Sy hand

Diep het Hy hier neergedaal
Om ons uit die dood te haal
Deur Sy koms word Adam's kind
Ewig weer met God verbind
Hoor die skone Eng'lelied
Aan die Koningseun gebied

Músicas mais populares de Danie Niehaus

Outros artistas de Afrikaans