Dit Maak My Sterker

Was jy regtig ooit lief vir my?
Ek vang al die trane
Wat agterbly

Jy kan my met jou woorde kraak
Maar dis die stilte
Wat die seerste maak

Was dit verkeerd om als te gee?
Was dit verkeerd wat soek jy meer?

Jy gooi my weg
Jy sny my uit
Jy maak die reëls maar ek besluit
En dit maak my sterker
En dit maak my sterker

Als wat ek is kan jy wegvat
My probeer breek of op my trap
En dit maak my sterker
En dit maak my sterker
Buig my maar ek sal nie breek

Jy wil sien hoe ek huil oor jou
Jy wil my hart breek
En die stukkies hou

Jy het gehardloop en my laat staan
Ek het gekyk hoe
Jy wegraak
Was dit verkeerd om als te gee?
Was dit verkeerd wat soek jy meer?

Jy gooi my weg
Jy sny my uit
Jy maak die reëls maar ek besluit
En dit maak my sterker
Dit maak my sterker

Als wat ek is kan jy wegvat
My probeer breek of op my trap
En dit maak my sterker
En dit maak my sterker

Breek breek breek
Al sal jy my smeek
Sal ek nie saam met jou gaan

Hy is seer seer seer
Het jy my geleer
Op my eie voete staan

Was dit verkeerd om als te gee?
Was dit verkeerd wat soek jy meer? (Soek jy meer?)

Jy gooi my weg
Jy sny my uit
Jy maak die reëls maar ek besluit
En dit maak my sterker
En dit maak my sterker

Als wat ek is kan jy wegvat
My probeer breek of op my trap
En dit maak my sterker
En dit maak my sterker

Buig my maar ek sal nie breek
Buig my maar ek sal nie breek

Músicas mais populares de CHARLIZE BERG

Outros artistas de Afrikaans