Voete Van 'n Gemsbok

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Al sal die doringse in die veld
Nie weer wil blom nie
En die wingerde op die jaardse se troste wil nie kom nie
Al sal die dadelse nou
Niks dadelse dra nie
En dit nie help om putse vir die water te gra nie

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Al sal daar nie meer skaap in die kampe in wees nie
In die krale nie meer bokke of eers 'n beesie
Dan sal ek nog altyd in die Here se kuipe bly juig
Die Here red dies wat voor Hom buig

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop
Hy gee my voete van 'n Gemsbok, die Kalahari lê nou oop

Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duin
Ek sal nou veilig op die hoogste duine kan loop

Hy gee my voete van 'n Gemsbok
Hy gee my voete van 'n Gemsbok
Hy gee my voete van 'n Gemsbok

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)