Pinnocchio

Pinocchio
Pinocchio

Hout kabouter
Jy's 'n stouter
Jy laat jou tog so maklik vang
En raak dan altyd vreeslik bang
Jou klein kalant

Wie's jou maatjie (Wie's jou maatjie)
Platpoot vaatjie (Platpoot vaatjie)
Haar naam is Gina en sy kwaak
As jy vir haar dit moeilik maak
Jou klein kalant

Pinocchio
Pinocchio

Ou Geppetto
Kyk net hierso
Jou seuntjie is 'n marionet
Hy's baie lief en baie pret
Die klein kalant

Julietta (Julietta)
Sy kan so kla (Sy kan so kla)
Maar soos ons almal sien sy gou
Sy's baie lief vir Pinocchio
Die klein kalant

Pinocchio
Pinocchio

Houtpop kindjie
Liefste seuntjie
Wat jou manewales met ons deel
Jy het ons harte weg gesteel
Jou klein kalant

Pinocchio
Pinocchio

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)