Oom Weerman

Voor ek gaan slaap wil ek weet van die weer, watter klere ek moet uithaal en wat gaan gebeur
Op die televisie en die radio met daardie nuus vertel hulle jou

Asseblief oom weerman gaan die windjie waai
Gaan dit reën of gaan die son ons braai
Gaan dit sneeu gaan dit hael of net bewolk en koel
Watter klere hang ek oor my stoel

Môre wil ons swem want dis piekniek by die see, en die oom wat die weer lees gee ons 'n idee
Is dit reën, waai die wind gaan dit warm wees, vra die oom wat die weer kan lees

Al die blomme in die veld soek die sonnetjie wat skyn
Die kleure is so mooi, die blomme in ons tuin
Voor jy probeer, kyk hoe lyk die weer, skyn die son of gaan die reën weer kom

Want oral in die wêreld kyk hul na die weer
Voor jy iets beplan kyk wat gaan gebeur
Die reën en die wind en die son en maan, is deel van ons bestaan

Asseblief oom weerman gaan die windjie waai
Gaan dit reën of gaan die son ons braai
Gaan dit sneeu gaan dit hael of net bewolk en koel
Watter klere hang ek oor my stoel

Môre wil ons swem want dis piekniek by die see, en die oom wat die weer lees, gee ons 'n idee
Is dit reën, waai die wind gaan dit warm wees, vra die oom wat die weer kan lees

Al die blomme in die veld soek die sonnetjie wat skyn
Die kleure is so mooi, die blomme in ons tuin
Voor jy probeer, kyk hoe lyk die weer, skyn die son of gaan die reën weer kom

Môre wil ons swem want dis piekniek by die see, en die oom wat die weer lees, gee ons 'n idee
Is dit reën, waai die wind gaan dit warm wees, vra die oom wat die weer kan lees

Al die blomme in die veld soek die sonnetjie wat skyn
Die kleure is so mooi, die blomme in ons tuin
Voor jy probeer, kyk hoe lyk die weer, skyn die son of gaan die reën weer kom

Môre wil ons swem want dis piekniek by die see, en die oom wat die weer lees gee ons 'n idee
Is dit reën, waai die wind gaan dit warm wees, vra die oom wat die weer kan lees

Al die blomme in die veld soek die sonnetjie wat skyn
Die kleure is so mooi, die blomme in ons tuin
Voor jy probeer, kyk hoe lyk die weer, skyn die son of gaan die reën weer kom

Voor jy probeer, kyk hoe lyk die weer, skyn die son of gaan die reën weer kom

Curiosidades sobre a música Oom Weerman de Carike Keuzenkamp

Quando a música “Oom Weerman” foi lançada por Carike Keuzenkamp?
A música Oom Weerman foi lançada em 2010, no álbum “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)