Ons Ry Almal Op Die Gautrein

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Staan in 'n ry en kry jou kaartjie, vermei die spore, hou oop jou ore
Jy moenie hardloop want dit is gevaarlik, wag vir die trein om dood te stop

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

En by die stasie kry ons al die maatjies en al die diere, dis so plesierig
Ryg almal in sit lekker snoesig, een, twee, drie en nou's ons weg

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Terwyl ons ry kyk ons deur die venster na al die karre en al die mense
Terwyl ons ry dan kyk ons na 'n vliegtuig wat voor ons oë opstyg

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Nou is ons hoog in die lug, want ons ry op 'n brug soos 'n blits gly ons oor die spore
Dan is ons onder die grond in 'n tonnel so rond, saggies klink dit in ons ore

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, op die Gautrein
Ons ry almal op die Gautrein, op die Gautrein, trein, trein, trein

Curiosidades sobre a música Ons Ry Almal Op Die Gautrein de Carike Keuzenkamp

Quando a música “Ons Ry Almal Op Die Gautrein” foi lançada por Carike Keuzenkamp?
A música Ons Ry Almal Op Die Gautrein foi lançada em 2010, no álbum “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7”.

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)