Kokkewiet

Kokkewiete sing 'n liedjie van die vroeë môre dou van son en hemel blou
Sy sit in die wilde vy, roep hom is jy digteby en hy antwoord Piet-my-vrou

Kaaitjiepiering, Camphorfoelie, oral is hy ewe tuis
Kiepersol en Kweperlaning, Kruikie-roer-my-nie sy huis

Hy sit in die wag-'n-bietjie in die vroeë môre dou, in son en hemel blou

Kokkewiete sing 'n liedjie van die vroeë môre dou, van son en hemel blou
Sy sit in die wilde vy, roep hom is jy digteby en hy antwoord Piet-my-vrou

Kaaitjiepiering, Camphorfoelie, oral is hy ewe tuis
Kiepersol en Kweperlaning, Kruikie-roer-my-nie sy huis

Hy sit in die wag-'n-bietjie in die vroeë môre dou, in son en hemel blou
Sy sit in die wilde vy, roep hom is jy digteby en hy antwoord Piet-my-vrou

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)