Ghoempie
(Ghoempie)
(Ghoempie)
(Ghoempie)
Ghoempie kom uit Ghoempie land, 'n maatjie net vir my
Hy's kleurvol en ondeund, sy stertjie waai vir my
Sy ore is so lank
Bond en wip soms op
Veral as hy so skrik
Verbaas is of soms jok
Ghoempie, Ghoempie, Ghoempie, ken julle vir Ghoempie
Ghoempie kom uit Ghoempieland, kuier by ons in kinderland

Ghoempie is nuuskierig
Hy wil alles weet
Hy lag tog alte lekker as hy soms iets vergeet
As hy tussen kinders is, klop sy hartjie bly
Dan is hy so gelukkig, so vrolik en so vry