Dum Diedelie Dum
Dum diedelie dum
Dum diedelie dum
Dum diedelie, dum diedelie, dum diedelie dam
Daar by die ou plaas dam
Het 'n miertjie 'n blaar gevang
Hy't opgeklim en 'n seil gespan en gevaar op die ou plaas dam
Dum diedelie dum
Dum diedelie dum
Dum diedelie, dum diedelie, dum diedelie dam
Daar by die ou plaas dam
Het die miertjie die blaar gevang
En die mier het geskrik van die blaar af gewip daar in die ou plaas dam
Dum diedelie dum
Dum diedelie dum
Dum diedelie, dum diedelie, dum diedelie dum
Daar by die ou plaas dam
Is die mier in die water gevang
Deur 'n vriendelike by wat saam wou ry met die mier op die ou plaas dam
Dum diedelie dum
Dum diedelie dum
Dum diedelie, dum diedelie, dum diedelie dam
Daar by die ou plaas dam
Was die miertjie se hart so bly
Hy't 'n maat gekry om op die blaar te ry daar op die ou plaas dam