Die Dinosaurus

Miljoene jare terug
Was daar 'n snaakse dier
Al is hul nie meer hier nie
Lê hul spore hier

Party was groter as 'n huis en ander klein soos 'n volstruis
Pre-stories uitgesterf, hul bene het ons oor ge erf

Dinosaurus, dinosaurus dit was julle naam
Ons kry fossile in die veld, weet julle het bestaan

Lomp en groot dit maak mens bang
Ek wonder of hulle my sou vang
Party het op die land gewoon en ander in die see

Julle moet in die museum gaan kyk, hoe het hulle gelyk
En ons moet alles mooi bewaar vir die nageslag

Party het net van vleis geleef en ander net van plante
Hul tande was so groot en sterk, gevaarlike kalante
Party kon vlieg al was hul groot, maar nou is hulle almal dood
Maar ons weet julle het geleef, al was dit lank gelede

Dinosaurus, dinosaurus dit was julle naam
Ons kry fossile in die veld, weet julle het bestaan

Lomp en groot dit maak mens bang
Ek wonder of hulle my sou vang
Party het op die land gewoon en ander in die see

Julle moet in die museum gaan kyk, hoe het hulle gelyk
En ons moet alles mooi bewaar vir die nageslag

Dinosaurus, dinosaurus dit was julle naam
Ons kry fossile in die veld, weet julle het bestaan

Lomp en groot dit maak mens bang
Ek wonder of hulle my sou vang
Party het op die land gewoon en ander in die see

Julle moet in die museum gaan kyk, hoe het hulle gelyk
En ons moet alles mooi bewaar vir die nageslag

Curiosidades sobre a música Die Dinosaurus de Carike Keuzenkamp

Quando a música “Die Dinosaurus” foi lançada por Carike Keuzenkamp?
A música Die Dinosaurus foi lançada em 2009, no álbum “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6”.

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)