Brandweerman

JOHAN GROENEWALD

Daar's 'n rooi lorie in elke dorp, ook daar waar jy bly
Hy't 'n groot klok op en 'n baie lang leer wat op en af kan gly
En as daar net 'n rookie trek, of 'n vuur raak baie groot
Dan jaag hul gou tot by die vuur en spuit dit gou-gou dood
En spuit dit gou-gou dood

Dis die brandweer wa hy's rooi en mooi en reg om nat te spuit
As jou katjie in 'n boom vassit kom haal hulle hom uit
Elke brandweer man is 'n man van staal, 'n held wat ons moet eer
En as ons slaap dan waak hulle en kyk wat als gebeur
En as daar net 'n rookie trek, sal hulle dit keer
Sal die brandweer dit kom keer

Daar's 'n rooi lorie in elke dorp, ook daar waar jy bly
Hy't 'n groot klok op en 'n baie lang leer wat op en af kan gly
En as daar net 'n rookie trek of 'n vuur raak baie groot
Dan jaag hul gou tot by die vuur en spuit dit gou-gou dood
En spuit dit gou-gou dood

Dis die brandweer wa hy's rooi en mooi en reg om nat te spuit
As jou katjie in 'n boom vassit kom haal hulle hom uit
Elke brandweer man is 'n man van staal, 'n held wat ons moet eer
En as ons slaap dan waak hulle en kyk wat als gebeur
En as daar net 'n rookie trek sal hulle dit keer
Sal die brandweer dit kom keer

En as daar net 'n rookie trek sal die brandweer dit kom keer

Curiosidades sobre a música Brandweerman de Carike Keuzenkamp

De quem é a composição da música “Brandweerman” de Carike Keuzenkamp?
A música “Brandweerman” de Carike Keuzenkamp foi composta por JOHAN GROENEWALD.

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)