As Ek Droom

As ek dink aan liefde
Wat my hart nooit kan verstaan
Dan dink ek net aan jou
Wat my hartseer stil kan maak

As ek dink aan tye
Het dit werklik
So gebeur
Dis net jy en jy alleen
Wat my liefde kan gee

En as ek droom (En as ek droom)
Droom ek van jou
Wie weet eendag (Wie weet eendag)
Sal ons dit onthou

Ek kan alles weggee
En van vooraf
Weer probeer
Ek kan doen net wat ek wil
En in my is geen keer

Ek kan woorde skrywe
En gevoelens weer onthou
Dit kan net van liefde wees
My liefde vir jou

En as ek droom (En as ek droom)
Droom ek van jou
Wie weet eendag (Wie weet eendag)
Sal ons dit onthou

En as ek droom (En as ek droom)
Droom ek van jou
Wie weet eendag (Wie weet eendag)
Sal ons dit onthou

Músicas mais populares de Carike Keuzenkamp

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)